deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Liefde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 20 Junie 2022 634 gesien 0 Komentare 0hou van Slaap Gedagtes hoe meer ek slaap dan kom jou kuiers Onverwag steel jy my wese met ope arms en beloftes van werklikheid jou besoek is vry van rekening gevolge net smôrens ontnugter Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende