Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 75)

Die sjokoladekoek Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek. Agterin, op twee los geel […]

deur
vir Verhale

Fyngoedjies Ek gooi verwoed die kasdeur toe. So, dit is wat hier aangaan. Ek is net ’n week weg vir ’n kongres, dan kom kry ek dít in sy hangkas: vroueklere! Nie sommer gewone klere nie, o, nee, fyn goedjies. Lappies met gaatjies en strikkies, heeltemal te min lap om ʼn ordentlike meisie se innerlikes […]

Sy naam is Heinrich. Heinrich die donkerkop. Heinrich die slimkop. Heinrich die karateman wat daarvan droom om ‘n vlieënier te word. Heinrich die een met die omgekeerde piepie-pot haarstyl. In stilte het sy hom nog altyd bewonder en snags droom sy van a happily ever after saam met hom en ‘n hond. Hy is aantreklik, […]

“Aitsa!” roep die groep vrouens buitekant die koffiekroeg, hardop uit. Al die koffiekroegkliënte hardloop na buite om na die opwinding te gaan kyk. Isabella en Christa kyk glimlaggend na mekaar van waar hulle sit by die toonbank. “Sal ons gaan kyk wat almal so op hol jaag?” vra Christa. “Nee, ek dink eerder ek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed