Blind was my wêreld
Ek sit so ingedagte en televisie kyk, my aandag half verdeeld tussen gister en nou,toe sien ek die program van oor die honderd oumense wat hulle help met katerakte in hulle oë. Daar was een of ander campaign geloods om bejaardes te help, om weer te kan sien. ‘n Bekende oogchirurg het saam ‘n span […]
My Skrywerspad deur Lynelle Clark
Ek is besig om ‘n Skryf-outobiografie te lees van Steven King. Dit is ‘n lywige boek wat begin by sy eerste storie se ontstaan. Reeds van ‘n baie jong ouderdom af kon hy onderwerpe eien en neerpen en het hy die stories tussen sy klasmaats verkoop. Fliek en teaters was nog in hul kinderskoene toe […]
Stem in die Woestyn
Ek kan met eerlikheid sê dat ek goeie jare geken het. ‘n Oase waarin ek versorg, beskut en genoeg gehad het. Hierdie tydperk het my baie geleer van myself. Maar dit was ook ‘n tydperk van agteroor sit en verwag sonder om werklik iets by te dra, afgesien van die grootmaak van my kinders. My […]
Deel 1 Toksiese verhoudings is stille sluipers van die nag.
Wie ookal daar deur vasgevang is sukkel om van die giftige klampe weg te kom en sukkel jare daarna nog met die letsels daarvan. Daar was ‘n stadium wat ek nie kon verstaan hoekom vrouens, vernaamlik, nie net kan weg stap nie. Nou, jare later kan ek verstaan waarom ‘n vrou bly en die gif […]
Wilde perd van Afrika
(Brons) Soos die wilde wind hardloop hulle vry deur die vlaktes, met strepe wat blink in die son, en met hoewe vas op Afrika grond. Groot sterk diere maar altyd waaksaam, vir wat om hulle aangaan. Wei in troppe, en wanneer die son sak lyk hulle asemrowend mooi wanneer hul wegsmelt tussen lug en skaduwee. […]
Deel 2 van Wonder Woman vs Diamant Diva
Diamant Diva se karakter ‘n Diamant Diva is ‘n vrou wat ook opgelei word deur haar ma, en die mense wat haar lewe deel. Hetsy ‘n ouma, tante of enige vroulike figuur. By baie divas is hierdie vroulike rol selfs afwesig. En is haar uitkyk verskillend van ander. As sy deur ‘n militêre pa groot […]
Deel 1 van Wonder Woman vs Diamant Diva
Ek hou van die Marvel karakters, spesifiek die verskillende lede van Avengers. Ek het natuurlik my voorkeure soos Thor, Iron Man, Pepper Pots – alhoewel sy nie ‘n fisiese Avenger karakter is nie is sy tog deel van die storie en staan sterk in haar ondersteuningsrol. Captain America is ook ‘n gunsteling maar Wonder Woman […]
SA-nuus (Brons)
Wilde winde waai weer oor politieke tussenverkiesings. Die DA gaan groot en blou in die Wes-Kaap, die stormsterk see veroorsaak groot golwe in die Klein-Karoo. Verskeie suidelike voorstede in Jhb het ook met die DA se stem weggestap. Die ANC se triomf loop nie meer so sterk soos in die verlede nie, takke kraak en […]
Vertroue
Vertroue is ‘n onderwerp wat al holrug gery is. Maar tog ‘n onderwerp wat belangrik bly. In my voorbereiding vir die volgende program het die onderwerp vir my uitgestaan. Eers het ek lank wakker gelê in die vroeë ure van Dinsdag oggend en gewonder wat om te sê, woorde het bly maal. Op Facebook het […]
My rolmodel deur Lynelle Clark
Gisteraand het ek vir die eerste keer na Uit klip gekap deur Corlea Botha geluister. Soms hoor ‘n mens liedjies so in die verbygaan en jy slaan nie ag op die woorde nie. Ander kere luister jy daarna. Dit is dan wat dit met jou praat. ‘n Hart gesprek en skielik het jy aanklank met […]