Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 75)

Gesig van gister Ek kyk terug. in die lewensspieël, hoe het ek iou só verniel? Jonk, sagte mens uit jou maag kon jy lag. Liefde gee was jou plesier. Swaar lyne rus nou op ons gesig jare later, in die waarheidsvenster. Ek kyk na ons beeld en vra. waar het alles verkeerd gegaan? Lewenslank was […]

    staan nader o my siel jou verlange na wat was deurdring met nostalgiese weerklink seemeeu se stem hard en kras oor jou duin verander dit nie ritme van jou metabolisme wat sleurend storm oor wil en drang van elke dag se eindelose gesang soos golf-en-skuim wit strand ontruim   © Tearlach.  

Sekonde van tyd. Vroegmore tik-tok die tyd, dan kom die gong. Jy kondig ‘n nuwe dag aan. Pienk kleure groet die môre. Die son skyn nog sag, liggies oor die wêreld ‘n Dag vol lag kom skielik tot ‘n einde ‘n asem blaas uit. tyd staan stil, vir net ‘n sekonde. Deur: Ryno du Plessis

Mosselbaai Goue velde lê voor ons uitgestrek die pad noem hul Duiwelsdrek. Kort voor die ou groot -hek draai ons af, soekend na ‘n beter plek. Met my Volksie swaar gelaai, eindig ons by Mosselbaai. Witborskraai ķom maak ook sy draai, Tent reeds opgeslaan, is dit tyd om ‘n vis te braai. Lang padlê nog […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed