Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 892)

Uit sement en klip waar bloed uit drup jaar na jaar gehou in muur van klip als toe gebou agter grendel slot gedagte misterie lot op elke hoek en sy uitkyktoring vanuit my verlede, hede toekoms nou diep gegroude waterslote keer gevaar na binne geen ontsnap na buite rooi water stroom om en om een […]

Kaffiene versugting “suiker sandkorrels wat wag… wag…en wag… vir die dag… waar liefde arg slaap jy ook sag… en diep diep, diep smelt jy weg ondertoe onder wonder toe waar harte pêrels verdwyn en my verlange kwyn die soet op my tong belei jy het my verlei kaffiene my nicotine my endorfiene vir ‘n oomblik […]

Wanneer alles morsdood vries en yskoud word om jou kom lente net … net betyds ʼn Oomblik gevries in tyd ‘n doudruppel op ‘n roos blaar deur tyd en trane skoongewas van wintervuil Net betyds brand die vlammetjie van ‘n kers wat die bloed in my koue hande laat vloei en so my hart met […]

Hunker: jou stem ontwaak die horison jou oë bespied die vlaktes ‘n leeu opsoek na sy prooi wanneer sal die hartstog dooi verslint my met jou mond ek dan jou prooi smalend die maal jou liefdestaal opgepof uitgetooi heuwels van aanbidding versugtend starend verward sal ek die woorde spreek of bly ek maar net ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed