Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 91)

    geluide van oral weerklink vroeg reeds oor my duin iewers klink koppies en pierings bokant my kras seemeeue agter my lag fisante voor my druis branders voorwaar hemelse opvoering wat op die planke van my verhoog weerklink van kant tot kant van die sonstrale vroeg die gordyn oopskuif tot die dag gaan lê […]

    teken van jou hart wat daarin teenwoordig is wat borrelend wil klop uitklop om te deel dit klop oor hekkies oor heinings van teësin dit word versterk deur God die saadjies wat jy plant gee Hy kos, maak Hy nat met Sy hemelse water dit lyk soos naasteliefde wat nie afgunstig kan wees […]

    sy het haar hoofdeksel afgehaal haar hoof ontbloot aan die wêreld elke haar en styl bekendgestel openlik verklaar wie sy was onvoorwaardelike oorgawe hoe verkeerd dit ookal was reg daarteenoor ware betekenis van wysheid virewig prysgegee aan duiwelse magte van verval van diep binne en oneindig ver buite kom daar die oplossing die […]

Januarie projek Klas silwer: styf teenaan my mondigheid in tagtig se lente wat in die son se lig geblink het begin my gedig in sagte stroke seesand met woorde wat soos wonde uit my digterskeel bloei oor my sukkeltes en siektes en sonde drie leefsiele soos springbokke vertrop verskyn asof uit niet in my visier […]

    fatsoenliks, soos dit hoort stap paartjie op die wit strand met waaiende hande in gesprek skelm kykies ter goedkeuring of is dit fatsoenliker om te blink eerder as die natuurlike kleur daartussen die geur van mossels wat verbraaid op die sand lê seemeeue wat daaroor waak bekyk hierdie vermaaklikheid aan al is hulle […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed