Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 118)

  uit my slaapboks met oop oë sit ek en tuur oor spieëlgladde see branders het gaan rus vir nou kleinste sagte klots klanke verraai veel groter krag   oor my duin se rand skuif daar een bollerige dier tuur saam met my met sy dowe oë oor hierdie seënvolle stil oggend saam verlustig in […]

Kan ons die man verstaan wat die heelal probeer verstaan het?  Wie se gedagtegang die tegnologie met honderde jare vooruit was?  Leonardo se spieëlskrif tydens die Renaissance: Ek eet nie diere nie, ek bestudeer hulle: ‘elluh reebutsed ke, ein ereib ein tee kE’. Boekkennis is tydelik, maar ewigheidservaring spruit uit waarneming, eksperimentering, kyk en luister.  […]

  die word kom ver vanonder die uiterste ster onder wolke van Wes-Vlaandere geradbraak na kombuistaal verhaal skimme uit ‘n gebelgde verlede geskommel in slaafse mond veroer en ontbaar na dialektiese bakla eufemistiese geklae vanuit die leë mond van elke bra   © Tearlach.        

  waardigheid kom nie saam met groot lawaai nie indrukwekkende persoonlikhede is dikwels baie stil om gerespekteerd deur lewe te gaan moet jy respekteer indrukwekkende eerbiedwaardige staatsmanne word onthou in volksmond kan dit beskryf word as: “ek hou van ‘n man wat sy man kan staan, ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan […]

Vlerke van Duisternis Kitty Hawk se wind sny skerpwaar storm wolk sy skadus werpdie Wright broers se staal en droom‘wyl vlek swaai wind in storm stroom *** maar in die skares is oë wat gloeivan klandestiene krag wat knoeidie mafia glim stil, hul planne swaardonker hang oor oggend baar *** elke gil bring trilling, elke […]

deur
vir Gedigte

    dagbreekson stroom na bo sonstrale weerkaats heen en weer deur portale van my duinehuis van ou na nuwe spieëlbeelde wat kartetse gooi na buite dit verlig al die donker skaduwees om my vertel van alles wat vashou van alles wat losmaak wat aanhou en al bouend die hoekstene vir more lê dit bring […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed