Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesRubrieke(Bladsy 39)

Vandag, tien jaar gelede, staan ek vroegoggend langs ons swembad in Upington, met ‘n koel luggie wat deur my hare speel. Ingedagte skep ek verdwaalde blare uit die swembad en my gedagtes draai soos altyd rondom my leë baarmoeder, rondom die doodsheid binne my. Twaalf verspilde jare kleef aan my vlees, laat my wees, want […]

Resensie: Bach in Brasil Twee-en-veertig jare gelede was hulle beste vriende, Karl en Marten, en het graag saam met hobo en eufonium musiek gemaak, ‘n riet- en ‘n blikblaasinstrument (soortgelyk met ‘n tuba). Veral Bach het hulle graag gespeel. Toe emigreer Karl, en Marten verwyt hom dat hy eenvoudig „gedros” het. En toe hang Marten […]

….op ’n slag. Een voet voor die ander, tree vir tree. Ons durf nie meer afbyt as wat ons kan kou of sluk nie. Dis Vrydag. Twee dae na die swartste verskriklikste Woensdag. Ek is wakker maar my oë is toe. Ek probeer ’n gedagte vasgryp, maar dis asof gedagtes op ’n vervoerband hardloop, van […]

Dis Woensdagmiddag. Pas na ses vanoggend het ek my sitplek bespreek. Byna presies vier-en-twintig uur voor die vlug. Môre is die dertiende. Nie ’n slegte dertiende soos die bygelowiges glo nie. Inteendeel, ’n heerlike dertiende, want sien, ek is besig om te pak en gaan môre by my Bokka in die Afrika-bos kuier. Vir ’n […]

“Mnr. Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors…” Herbert P. Adams is ‘n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktattoes om dit te bewys. Herbert is ‘n huislose straatbewoner van die die Kaap se onderdorp, maar met sy keur van Afrikaanse taalgebruik, kon […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed