Geamputeerd (BRONS)
Geamputeerd (BRONS) Dis laataand en ek voel besonders vergenoegd. Ek het pas ‘n spertyd gehaal met nog 53 minute grasie. Waarskynlik ‘n eie ‘persoonlik beste’ soos die drawwers sou sê, siende ek dikwels oor my werk aan die slaap raak en dan maar later krisisbestuur moet toepas. Met al die ekstra tyd tot my […]
Só gemaak en so laat staan
(Woordtelling : 1177) As kind wat noodgedwonge die huis met my ouers moes deel en 24/7 onder hul (verouderde) invloed was, het ek dikwels gehoor dat my pa sê, “so gemaak en so laat staan”. Of, “jy kan nie ʼn ou hond nuwe truuks leer nie”. Die idee van die ouer geslagte was dat […]
Pa-wees: Die onmisbare rol van ‘n vader in ‘n kind se lewe (Goud)
‘n Vader se teenwoordigheid in ‘n kind se lewe speel ‘n onbetwisbare rol in sy of haar algehele ontwikkeling en welstand. Hierdie bydrae is nie net beperk tot die fisiese teenwoordigheid van ‘n manlike figuur nie, maar strek oor na die emosionele, sosiale en kognitiewe dimensies van ‘n kind se lewe. Tyd en aanwesigheid: Een […]
SPITSVERKEER
SPITSVERKEER ÉÉN SPITSVERKEER WAT DIE VERLOOP VAN MY LEWE VERANDER HET Op 13 April 1954 het ek soos ‘n wafferse sopraan my koms in die wêreld aangekondig. Ma het my beskermend en liefdevol in ‘n kombersie toegedraai, en saam het ons in my trotse pa se ou moutorjie huistoe gery. Pa was agter die wiel, […]
BEKORING VAN JANUARIE
Dis 2024 nuwe Jaar is verby alhoewel ek so katvoet die eerste oor my twee-en-vyftigste verjaarsdag gebokspring het. Ek het reeds in die vorige Jaar begin asem ophou oor die gebeurlikheid. Tog toe die tweede aanbreek het ek meer gemaklik oor die Jaar begin voel en die angstigheid het plek gemaak vir realiteit. Jy wat […]
My reis, van vrees na vertroue.
My reis, van vrees na vertroue. Vanuit my diep donkerte van vrees het my reis na die lig begin! Net die idee van openbare optrede was my skrikwekkende realiteit in die arena waar my vrese vir kritiek onbetwisbaar koning gekraai het. Maar soos die begeerte om ʼn motiveringspreker te word binne my gegroei het, het […]
En soms is daar nie woorde nie
(Woordtelling : 400) Daar was so baie persoonlike veldslae. Party het net dekades langer as ander geneem om ten volle verstaan te word, en voordat die ou wonde kon genees. Tog, as ek nou terugkyk, het elke letsel ʼn verhaal om te vertel. Deur hierdie ondervindinge het ek geleer en gegroei. Natuurlik sou ek […]
’n Klinkende oorwinning
(750 woorde) 27 Februarie 1881. Die slag van Majuba. Die oorwinning van Majuba het die einde van die eerste Vryheidsoorlog beteken, en het aanleiding gegee tot die ondertekening van die Konvensiesie van Pretoria 21 Maart 1881. Die jong Suid-Afrikaanse Republiek het so hul volksbestaan gevestig, hul selfvertroue en nasietrots gegee. Hul taal en kultuur is […]
TOE SPOTTERY SE HART GAAN STAAN
RUBRIEK Soos dit seker in enige kaalvoet seuntjie se lewe gaan, moes ek ook ’n spottery gedurende my kinderjare verduur onder die venynige tonge van ander kinders soos: ‘Haai kyk ouens, hier kom ou Piet Ore aan. Kyk sy ore lyk soos aanhalingstekens waartussen sy afdraande longdrop-bakkies hang. Ja, kyk sy neus lyk soos ’n […]
SKIET STILSTAND
410 woorde Dis nogal ‘n stryd as jy nie regtig weet waarteen jy baklei nie. Die monster groei in jouself en vernietig jou liggaam daarna jou wil om terug te veg en laastens steel dit die hoop wat jy gekoester het. Ek dink die skok kom en omdat ons altyd dink dit kan nie met […]