Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2019 projek(Bladsy 4)

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel.
Gebruik EEN van dié twee woorde:

1. Kardoes
2. Kwansuis

as die onderwerp of tema vir jou inskrywing.

Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp.
Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte of styl in enige van die afdelings nie. Ondersoek die term en behandel dit soos jy goed dink.

Lekker skryf

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Op Melkbosstrand word die son se laaste strale uitgemelk voor die nag strakkies sy aalmoes uithaal uit ‘n sterreprag kardoes Westelangs dans die skemer in bloeiende vlamme van granaat en verf bloedgeel vlasse oor ‘n kobalt obligaat Die dag se hart gaan lê in golwende branders en ek stamel klankloos na hierdie grootheid se wonders

Beste INKers Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel. Gebruik EEN van dié twee woorde: 1. Kardoes 2. Kwansuis as die onderwerp of tema vir jou inskrywing. Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp. Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed