Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2019 projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel.
Gebruik EEN van dié twee woorde:

1. Kardoes
2. Kwansuis

as die onderwerp of tema vir jou inskrywing.

Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp.
Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte of styl in enige van die afdelings nie. Ondersoek die term en behandel dit soos jy goed dink.

Lekker skryf

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Dit gebeur toe dan ook so dat my vinnige uitstappie na die naaste winkelsentrum uiteindelik nie so vinnig sou wees nie. Want, soos die noodlot dit wou hê parkeer ek onbewustelik direk voor ʼn vergete-jare-gelede se vriendin (wat uiteindelik degradeer sou word tot ʼn verlangse kennis). Iemand wat selfs op die oninteressantste en luier as […]

Mengelmoes-menskardoes Ek was die nuwe generasie sprokiesprinses in wording volmaaktheid in vroulike mensvorm gegiet wat voluit kan leef en die lewe geniet die formidale vrou en ma waaroor almal sing. ‘n Vrou wat al die lewensfasette in harmonie bring professioneel ‘n kenner op haar gebied in totaliteit, haar lewe ‘n jubellied wat die volmaaktheid van […]

Daar is soveel redes om nie te stem nie ons wêreld het onderstebo gedraai en mense het kwansuis soos vlermuise geword wat sluimerend koponderstebo vasklou aan ’n mislukte samelewing Wat die vlermuise immers nie besef nie is dat die Afrikaner alleenlik skuldig is aan die feit dat ons onwillekeurig ons eie ondergang veroorsaak het Ongelukkig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed