Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2019 projek(Bladsy 2)

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel.
Gebruik EEN van dié twee woorde:

1. Kardoes
2. Kwansuis

as die onderwerp of tema vir jou inskrywing.

Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp.
Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte of styl in enige van die afdelings nie. Ondersoek die term en behandel dit soos jy goed dink.

Lekker skryf

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Bruin Kardoes vir jou ‘n bruin kardoes ‘n hele mengelmoes deermekaar swiets nikkerbols en likerish miskien dalk ‘n kondensmelkpikkie als bymekaar gebind met ‘n strikkie al die dinge wat ons moes en al die dinge wat ons wou als pak ek in daai kardoes vir jou al die lag en lekker van doerie tyd tot […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed