Jongste aktiwiteit:

ProjekteNovember 2024 – OOP projek(Bladsy 4)

Beste INKers

Met nog net `n hanetreetjie wat voorlê, val ons binnekort oor die stert van hierdie 2024 hond. Ervarings van wat die jaar ingehou het is vir seker nie universeel nie, maar die vooruitsig dat die einde naby is, maak die laaste strek effe meer verteerbaar.

Hierdie maand is daar geen voorskrifte wat die inskrywings betref nie.
Skryf na hartelus en vermaak ons met jou talent.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

Emeritus                                                  (Snelsonnet) Selfgenoegsaam statig,stillig gestoel sy blik vlek soos swak grimering op ‘n lyk sy tenger teologiegraad van gister blink as die gaste     dominee!    laat opklink   hy lyk nie meer seker oor die NG Kerk se god einde ten laas, sal ons gesprek begin te vlot … (C)MCH

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed