Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 110)

Die siening van hoe grootmense die wêreld van vandag ervaar kan baie uiteenlopend van aard wees. Faktore wat ‘n  rol speel is hul eie persoonlike ervarings, kulturele agtergronde asook die sosio-ekonomiese konteks waarin hulle leef. Vir heelwat mag dit dalk voel dat die wêreld ‘n  uiters uitdagende plek is met sy eie probleme terwyl ander […]

ek vang my wense kleurvol vas op ‘n spierwit vel papier met reënboogverf en skilderkwas kan ek my wêreld mooi versier… aan die some van my drome fladder piepklein feetjies rond, langs helder waterstome wei eenhorings spekvet gesond; waar dwergies hulle woorde in die towerwoud verloor sodra die wind se fluisterlied hulle hart en siel […]

wanneer ek kyk na die drome en onbevange vertroue daarin, van ‘n kind huil ek soms lang, druppende binnetrane   jammer-vir-myself trane omdat ek te oud voel om te droom   kwaad-vir-myself trane omdat ek nie my kleindogtertjiedrome probeer vang het voor dit in my grootmenssiel verlore geraak het nie   dankbaar-teenoor-God trane vir die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed