Slegte goed en goeie mense?
(Woordtelling : 934) ‘n Wyse vrou het eendag aan my gesê dat ons lewens-vrae vra wat nie beantwoord kan word nie, dat ons eintlik die verkeerde vrae vra. Eers wanneer jy na jou situasie uit ʼn ander hoek kan kyk, en ander vrae kan begin vra, sal jy verstaan waarom sekere dinge oor jou […]
SKATRYK
Wat is rykdom ? Sien ons dit as materiële dinge en geld in die bank ? Miskien is dit waaraan baie mense vandag waarde heg. Status word geken aan wit voertuie en hoeveel aardse besittings jy het. Tog in my beskeie opinie is rykdom die spoor wat jy agterlaat . Vir my is dit hoe […]
Saam gebind
Saam gebind ons sweef op die wieke van die wind in eenheid is ons saam gebind onaangeraak suis ons deur die reënwoud die harmonie van ons vlug in eenvoud die grasieuse span van ons vlerke onvermybaar ooreenstemmende gevoel van triomf wat ons ervaar ure van ons wintersvlug flits genadeloos verby die soel aandlug kan ons […]
Gewasemde ruite
Gewasemde ruite ek voel hoe die donker oor my neerdaal staar met troebel trane deur gewasemde ruite bakhand vang ek ń druppeltjie dou ek skryf jou naam met versigtigheid teen ń gekraakte ruit ek tuur na buite my flenter siel kyk nie op ek wil roep, maar my woorde is min trane dam op in […]
LEER MY
Leer my verstaan, hoekom dinge so drasties verander het. Is verandering noodwendig goed of is jy ook uit die era waar verandering moeilik aanvaarbaar is ? Ek hanteer verandering nie baie goed nie. In ‘n sekere mate aanvaar ek sekere goed, maar dit neem tyd want ‘n mens ontwortel nie maklik nie. Kinders grootmaak het […]
’n Kaalvoet Klonkie
Met ’n verflenterde broekie en geskeurde hempie staan hy daar die seuntjie ’n kaalvoet klonkie snot neusie loop ogies vol hoop wag hy geduldig gedienstig gedweë mevrou so paar pennies ek kyk van die grond af op twee swart beentjies geraamtejies velletjie plek-plek skurf wit armpies en handjies saamgevou om koue uit te hou die […]
Introspeksie (Goud)
Introspeksie ek het ‘n prismalens ervaar die kartels deur sy glimgelaat het oor my vel en deur my siel in buffertaal met my gepraat en deur sy silwer glasgordyn aankantig tot sy kubusrant het oor my oog se invallyn ‘n windreënboog op my gebrand daar was ek wees en weggeval my ware self was blootgestel
My hemelse straat (Goud)
My hemelse straat so het ek gedroom van ‘n hemelse straat van glyglip op groen gras in glimmergewaad van rose en rambas van bruis en brokaat van lower en lof in ‘n blinkgoue graad so het ek gedroom van ‘n hemelse straat teenoor haat en sy hinka se skande en skaad met sy vuur en […]
slaap
wat is slaap ‘n soete ding vir die sieke is dit ‘n kuur vir die eensame ‘n verbeeldingsvlug vir die digter ‘n handbook vol herinneringe vir die wat onseker is ‘n vreesaanjaende ervaring vir die oues van dae, net maar nog ‘n paar ure wat verbygaan slaap is ‘n uitvloeisel van: geloof, hoop en […]
TOE ONS NOG KINDERS WAS
“Kinders was nog kinders, toe ons nog kinders was “, heet die liedjie wat baie van ons vandag nog sal onthou. As ons kyk na die kinders van die twintigste eeu lyk die prentjie drasties anders met tegnologie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons sou ‘n interessante debat daaroor kon voer. Kom ons onthou […]