Lien Meiring se Swart Vrydag.
Lien Meiring se Swart Vrydag. Ek vlieg uit die bed toe my alarm my wakker skree. In my kop merk al die merkies op my lysie af; opstaan, tande-borsel, aantrek, inkopielys, motorsleutels … So gryp ek na die gemaklikste klere en stapskoene vir die groot dag. My hare maak ek hoog op my kop vas […]
Desember 2023 – Veldslag projek
Beste INKers Die vakansie seisoen het nou aangebreek, en ek verstout myself deur sommer te aanvaar dat ieder en elk ruim tyd gaan rantsoeneer vir ‘n opwindende en sikkepit komplekse uitdaging. Die tema vir Desember is: “Aan die vooraand van ‘n groot veldslag” Die veldslag hoef onder geen omstandighede fisiese oorlog te wees nie. Die […]
kaplyn (Silwer)
anderkant die kaplyn van twis en venyn blom die reënboog hemelhoog tasbaar dog onverstaanbaar bewe brawe dade gelewe met moed kan jy vrede groet; ywerig die twisdissel wissel duskant die kaplyn van vreugde en vree blom die reënboog hemelhoog saad van gehoorsame daad groei selfs as storms loei met jou sekel moet jy oeslappies hekel […]
stikkende roep (Silwer)
uit die slikdam van rou emosie stu springgety van trane teen onrealistiese hoop bind tog my hoop in seeskuim dalk gebreekte skulpe dooie jellievisse of knypers van krappe tasbare bewyse dat selfs hierdie oneindige storm stil sal word voor die Stem van die Meester vrae soutkook in my gemoed of enige mede pelgrim sal waag […]
MY ROOI KAREE BOOM
MY ROOI KAREE BOOM Hy sit onder die rooikaree boom en bewonder daai mooi boom nietenmin dis sy uitlaatklep dis nou behoorlik vet pret As jy vir George roep weet jy waar om te soek hy is alweer onder die boom George soek na vrede by ‘n boom Hy leun so teen die ou […]
Net een Antjie Krog.
Net een Antjie Krog. Vroeë lewe en herkoms Op 23 Oktober 1952 word Anna Elizabeth Krog gebore op Middenspruit, ‘n plaas naby Kroonstad. Sy was die oudste van die gesin se vyf kinders. Daar is drie seuns en twee dogters vir die egpaar gebore. Haar ouers was Willem Krog, ‘n boer van beroep, en Susanna […]
DIE GROOT VYEBOOM
DIE GROOT VYEBOOM Die groot vyeboom by ‘n mooi waterstroom ‘n land met waterstrome bloeisels aan die vrugtebome dra blomme in die lente seisoen berg en vallei in geel en groen In gars goud koring landgoed voel ‘n boer nederig en goed ‘n Boer se grootste droom die fonteine uit ‘n bergstroom hy bid […]
Stilte by ‘n swemparty (silwer)
Stilte by ‘n swemparty (Catrien se KPR – vir Catrien, Marlene, Dorinda en Chantelle) Die blou van onse hemel het in jou oë en lippe gelê en in elke omstander wemel hul ongeloof ongesê. ‘n Moeder wat roep: “O, genade! Help haar!” En voor hoop leweloos wegsink kom ‘n roggel en ‘n skree want […]
Transkribeerder (silwer)
Transkribeerder Alleen in die donkernag vind sy die stilte waarna sy smag. Drie verpligtingtjies op een bedjie sag sal in droomland kommervry skaterlag. Die hoftaal draal grof en gru en gutteraal. Kras en kru klink die klankbaanverhaal waarvoor hul R8,50 ‘n bladsy betaal. En so haal sy maandeliks net-net die paal (sy stroop […]
Gatvol
Bydrae – brons Ongeveer 1000 woorde Gatvol vir alles en almal, besluit ek mos om my vakansie te reël, weg van alles en almal. Ek kry op LekkeSlaap die ideale plek. Geen internet, geen selfoonopvangs, geen elektrisiteit, houthuisie in die bos met slaapplek net vir een. Reg langs ‘n middelslag plaasdam, ideaal vir bad en […]