GEDIGTE SKRYWER
GEDIGTE SKRYWER Om ń gedig teskryf vir jou skryf ek ń gedig waarvan jy hou uit my hart wat jou stewig opbou skryf ek van hartseer liefde en berou my gedagtes wil net weghardloop van emosies wat deur my hart verloop pen ek jou siel wat hoogtes laat stuig pen ek die dinge wat jou […]
Sleepvoet Komplot
Sleepvoet Komplot Ek sleepvoet… deur gange van jou emosie – druipstert vir al jou hartsgoed, vol vrae agter siele vensters tenger die klop klop vandag tog kasty die liggaam jou wil en verdrink jou siel in die nag tartend na môre se lig – so duur jou lot… smee tyd ’n komplot teen ons asem […]
Poplap se skoene pas
Poplap se skoene pas Pa – dis jou “effentjies” se troudag vandag… en sy verruil haar bokstert, lappop kind wees vir vrou wees, eendag ma wees en grootmens skoene – met al sy lewens seisoene wat haar soms sal druk dat sy huil, dan moet sy weet by wie sy kan skuil. Ma – haar […]
Het my brein ‘n bouval geword…
Het my brein ‘n bouval geword… My gemoed is so leeg vanaand, wil nie voel – wil nie weet… nou sit ek met ‘n muse wat nie kan, gelaat sonder ‘n woord, soek ek na iets tussen al hierdie bouval van herinneringe, na iets wat rym – maar nie te groot. Wou ek vir jou […]
Gedissekteerde vlinder
Gedissekteerde vlinder Ek vlinder tussen jou klawernote vanaand en klank jou hartseer melodie onbeskaamd… tot die veraf weemoed met sy klaagsang wegdoof en my regdenkende “ek” onthoof. Laat jou sagte harmonie my sakraal dissekteer, wyl my ontstuimige gemoed tussen note verteer.
G E B R O K E H A R T
G E B R O K E H A R T O, hoe fel brand jou seer, jou haat weer vanaand jou eensaamheid en verwerping wat skree verraad, die dolk steek diep en laat goud geel gal drup soos nektar in die holte van my glas ja, dié glas met dieprooi wingerdbloed wat die hede […]
‘n Krummel van die tafel
‘n Krummel van die tafel Ek staan met ‘n kommetjie in my hand om al die krummels van die groot digmeesters van weleer op te vang, ikone van ons Afrikaland ‘n krummel is al wat ek vra al staan ek net op die digmeesters se drumpel net ‘n woordjie of ‘n rympie dan sal ek […]
WAAROM DOEN JY DIT
WAAROM DOEN JY DIT my hart se glans verdwyn my hart bloei rooi soos wyn waarom pluk jy die blom in my vernietig die vuur in my hartseer trane en pyn soos ń roos verlep in pyn wat soek jy nou eintlik by my ń hart van klip en pyn jy veroorsaak net stres en […]
DIT REEN NOU BUITE
DIT REEN NOU BUITE Dit reen nou heerlik buite al die drippels val verryklik maak oop die hemelse sluise liewe Heer dit is onbegryplik uit hemelse krane stroom die water val reen soos manne uit die hemel ons harte dankbaar vir reenwater ons harte sing en bring U nader ons harte juig en skatterlag vir […]
IN DONKER NAG
IN DONKER NAG In die pik donker nag sluip ek af in die donker gang voel die spook se warm asem benoud en uitasem stuur dit koue rillings deur my kraag waar die spook gedaante vir my wag skrik ek my lam soos ñ wit laken sy oe so rooi soos skarlaken ek was vreeslik […]