Volg my voetspore seun
Kan jy dít met oortuiging sê ja jý! wat het jý in sy lewe belê trap jy spore in skadu’s wat jou seun wil lees boodskap jou spore Sy gees tyd-spoor jy die morele-sand van die lewe jou gegewe sal hy die skadu’s van jou spore volg buig of bewe of laat jou spore almal […]
Vasgevang in die skaduwee van tyd
Vasgevang in die skaduwee van tyd Ek bevind myself in ‘n donker, koue en baie beknopte ondergrondse grot. Die plafon is só laag dat ek gebukkend voortbeur in die halfdonker ruimte met die gids voor my en manlief agterna. Ons beweeg op ‘n terrein wat die voetstappe van duisende mense se pynlike geskiedenis dra. Deur […]
Skaduwee van tyd
Skaduwee van tyd “Tyd is ‘n faktor, nie ‘n lewensfase nie!”, vermaan die krieketafrigter grimmig. Die seuns versnel die pas en wen die wedstryd. Daar staan geskryf dat elke ding gemaak is om in ‘n bepaalde tyd te pas. Ook dat die mens ‘n besef gegee is van die onbepaalde tyd. Daar is inderdaad ‘n […]
Realiteit
spore in die sand vergestalt in skadu’s van tyd geïntegreerde polsslag van realiteit —–ooo00ooo—— ©Pieter Mostert
Guadalupe se getuienis (Goud)
opgewonde word die reëlings finaliseer maats wag vir Kamp Mystic om te realiseer afwagting groot en niemand kan meer wag daar is soveel om na uit te sien en nog meer almal arriveer en die spanne swaai hul vlag in saamstaan en kameraderie lê daar krag aankoms word gevier, gereed om te leer van ryke […]
As my tyd uitloop
AS MY TYD UITLOOP Die tieker tik die tyd af en staan nie ‘n breuksekonde stil. en met elke sekonde wat hy aftik, word nog iemand in die wêreld stil. Een word gebore en een gaan dood en gister se môre word vandag se oomblik. Dae, weke, maande, jare vlieg verby en tyd neem weg […]
Die gejaag na wind
Die gejaag na Wind Ek staan die week in ‘n kerk tydens ‘n begranisdiens. Die prediker noem op ‘n stadium in die baie kort boodskap dat die persoon eintlik nie gesterf het nie, maar net oorgegaan het na ‘n ander lewe,’n oneindigende lewe, ‘n ander tyd met ander reëls. En ek weet dit is waar. […]
Asemloos
Die siel wag soos ‘n naelloper; gefokus, kalm en geduldig vir die afset skoot na die ewigheidspoort tyd vou in soos ‘n hemelse boek en tussen twee halwe woorde se stilte hang ‘n asem – die laaste een stadig stap ons deur die skeur van tyd oor die vloer van verganklikheid is dít […]
Waar Skadu en Stilte Stry
Dorre eensame karoo, bevry vir my! Vuisvose vlugteling uit die stad se geraas, tyd wat my sleepvoet volg of vermy. Daai verlate stukkie aarde, droog en kaal, weg van pad woede en gekruide taal. Waar al jou sintuie blootstelling kry, en tydlose gedagtes in jou kop verdwaal. Fluisterende stilte wat jou gewete troos... Tussen die […]
JUNIE 2025 – PIEKNIEK PROJEK – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 11 lede! GEDIGTE: Brons: (1) No 8 Pierce van Tonder met Op gister se spoor (2) No 5 Christa Diederiks met Op blokkies van vrede (3) No 4 Audrey Bierman met Piekniek in die oerwoud Silwer: (1) No 14 Retha van Deventer met Solo-uitstappie (2) No 13 Retha van Deventer […]