Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 425)

Sperstrepe (Italiaanse sonnet) Die wildewragtig woerts verby my ongesteurd oor die soliede sperstreep voor hy haastig verder voortsleep selfs die padpredikant preke word vermy Ongehinderd ongeskik jaag hy voort reëls en regulasies beteken niks vir hom adrenalien afhanklikheid maak hom dom hy mis die draai en sien die dood se poort Maar menige mens maak […]

Dade en drome Die drome wat ek droom is nie in sagte pastel of room eerder vurig vlamrooi en oggendstond mooi. Realiteit wil my dagdrome liasseer daardie uit-pas-emosies termineer die nie-geykte gevoelens kalibreer alles na normaal reduseer. Maar ek sprei my vlerke ek oorskry alle perke strek myself so ver ek kan reik sodat my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed