Lewe met n doel
Seerkry was eens op n tyd n woord. Lankal het ek dit nou vergeet. Ek klou nie meer vas. Wonder hoe dit sou wees. Daar is geraamtes in ons almal se kas. Maak nie saak… Kan nogsteeds iemand verras. Kyk ons vir onself in n spieel. Vra of ons onself verbeel. Hoe mooi is ons […]
skitterend nuut (Engelse sonnet)
‘n jong ster begin groei in ligjare *nebula wat verwit waar goue wolke gloei soos die rykheid op *singe son sit al die elemente word in een liggaam tot selfs die mindere en so straal dat die rooi kwikmeter styg en saam stilweg in die helder lig verdwaal het ‘n nuwe flikkerlewe verskyn uit die […]
George is mooi
Dit word nou n stad genoem. Hier waar alles altyd bloem. Tussen die Outeniqua berge is alles te fraai. Om nie eens te praat van Victoria baai. Tye is dit so stil en rustig. Laat jou uitsien na nog n dag al is dit mistig. Kinders geniet nog die parkies. Hul speel en dans en […]
Werklik vir my
Daar is struikel blokke om oor te klim. As jy jou lewe met mening wil vervul. Die houe was hard maar jou woorde vul my hart nogsteeds met smart. Ek onthou toe jy my bekyk met n hart al te fraai. Net om my daarna om te swaai met beloftes om my te paai. Jare […]
Verlore soos jy
As jy by my kon wees sou jy dit beter kon verstaan. Dat jou spore wat agter gelaat is nogsteeds in my hart ontstaan. Jou smile is al wat ek aan kan vasklou. Gedagtes van jou tussens dou druppels in n wereld so rou. Ek dink aan jou in die oggend as die son so […]
Hoe kan ek U ooit vergeet
U Genade is onbeskryflik groot Ons vind dit in U Woord. Die maan en sterre het U gemaak. Daardeur weet ons dat U is volmaak. Al is ons harte rou. Op U kan ons altyd vertrou. So loop ons deur die lewe. Vergeet soms dat ons na U moet strewe. Na U Heer kan ons […]
Kom Stille – Heilige Nag
Kom stille – heilige nag. (4de skryfkompetisie) Sal stille nag vir ons ooit sing? heiligmaking na ons toe bring sterre wat vrede verkondig redding teen ‘n wêreld se sondes selfs in die middel van die dag voel dit soms soos pikdonker nag tot êrens sien ons ‘n flou lig wat skyn en besef Sy krag […]
Dis tyd
ek wens ek het nooit gewens ek wens om op te hou wens lewe is wreed toon geen genade ek wil nie meer wens nie al my wense is sinneloos wense steel my tyd wense maak my blind ek moet vat wat ek kry sake hanteer soos grootmense ek kan nie die wêreld in ‘n […]
Chemiebrein
Chemiebrein (my brein fluister kennisse) gisteraand het chemikalieë uit my liggaam gegroei in termodinamika oor ‘n bunsenbrander gevloei ek was superslim en dronk van etanolstroop – my pupil het geskitter en gestop tot eindproduk van reaksie tot chemiese binding en die kern van begrip ek gloei voor die mendeleev van die chemiegees van ‘n periodieke […]
‘n Gevoel van warmte
Lê die storie van my hart soms verlore en alleen laat my weer onthou van die werklikheid saam met jou … Voel my nabyheid tussen gister se herinneringe , en môre se drome hoe diep my liefde vir jou lê kan ek nie in jou woorde sê En wanneer die wind sy liedjie kom sing […]