Jongste aktiwiteit:

Lewe met n doel

Seerkry was eens op n tyd n woord.
Lankal het ek dit nou vergeet.
Ek klou nie meer vas.
Wonder hoe dit sou wees.
Daar is geraamtes in ons almal se kas.
Maak nie saak…
Kan nogsteeds iemand verras.
Kyk ons vir onself in n spieel.
Vra of ons onself verbeel.
Hoe mooi is ons gemaak.
Staan op en wees nie vaak.
Lewe met n doel.

Vrylik is n woord wat jy moet voel.
Wees jouself is al wat jy kan doen.
Geniet elke oomblik wat jou omring.
Vergeet nie wie het jou tot daar gebring.
Beweeg in n rigting waar jou kop nie draai.
Moet nooit jou woorde verdraai.
Help n hand wat na jou uitreik.
Iewers is daar ook iemand wat vir jou sal uitkyk.
Gooi jou arms in die lug.
Stap met jou kop omhoog.
En..
Lewe met n doel.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed