Jongste aktiwiteit:

George is mooi

Dit word nou n stad genoem.
Hier waar alles altyd bloem.
Tussen die Outeniqua berge is alles te fraai.
Om nie eens te praat van Victoria baai.
Tye is dit so stil en rustig.
Laat jou uitsien na nog n dag al is dit mistig.
Kinders geniet nog die parkies.
Hul speel en dans en lag.
Geniet net nog n dag.
George is mooi.

Van ver af kan mens sien.
Hoe mooi blink die jasmien.
Die plek om vrede te vind.
Rustigheid te kry en net oor alles te dink.
Hier kyk almal na mekaar.
Vriendelik deur n hand se gebaar.
Sonsondergang is asemrowend.
Hoor hoe sing die voeels al te belowend.
George is mooi.

Op die pas kan jy met n trein gaan ry.
Die pragtige landskap laat jou verbly.
Loop jul saam op die see se sand.
Hand aan hand form jul n band.
Tree vir tree kan jy hoog gaan klim.
Het gesien dat almal hier is slim.
Ek jubel en dans hier is my kans.
Dit is hier waar ek wil bly.
George is mooi.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed