Woordmeester
Ek sien in my verbeelding hoe glad jou woorde oor ‘n skerm vloei, en wonder … Sou jy – van aangesig tot aangesig – ook so skroomloos en so vrylik bloei? Of sou jou woorde stadig kom – oorweegd en selfbewus, wetend dat jy (net soos ek) bróós en ook maar menslik is? © Carma […]
HERE U IS
Here U is Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir ewig te dien mag ek U liefde waardig verdien Here U is my enigste ware vriend U het my eerste raakgesien by U kan ek nagte om bid Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir […]
Illusie van Tyd
Waar pas ek en my nietige bestaan in die groot heelal waar geen tyd bestaan is daar slegs die hier en nou is my realiteit ‘n blote nietigheid, kleiner as ‘n stippel op die maan? Of draai my wiele om en om sonder einde of begin sonder hede of verlede in die sirkel van my […]
Wenners: Oktober 2017 – Fees projek
Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Feesmaal 2 de plek: Loretta Szikra met Ek wou nee sê – maar ek het nie 3 de plek: Anzé Bezuidenhout met Heilige fees, Caren Kearley met Jolyt en Estelle Rubow met Dagbreek oor Brandberg VERHALE: 1ste plek: Ronel Janse van Vuuren […]
Deur slierte oggendmis
Deur slierte oggendmis Deur die slierte van ‘n oggendmis met offerrokies wat sag geblaas word waar die windpomp iewers tjier-tjier voëls vlerkies rondskud feëtjies vlinder met hul toorstafies kom haal my herinneringe my as ek in my verbeelding na kaboutertjies soek bome struike blare knie-diep baai in mistigheid hoor hoe-hoe uile voor hul fiesta gedaantes […]
Ek is jou liefdesdigter
Ek is jou liefdesdigter ek sit voor my Ipad met duime op die sleutelbord want uit my gedagte en wese fonteinborrel woorde om met elke sintuig met jou my geliefde een te word woorde vol harmonie in ‘n simfonie en akkoorde ek skilder woorde wat uit my vingertoppe vloei in swart ink wat wit of […]
KAALVOETSEUNTJIE
Drie en sestig jaar gelede, in 1954, het n kaalvoet seuntjie, op Valsrivier stasie, een oggend aan sy ma se hand oor die treinspoor gehardloop na n ou klipgebou aan die oorkant van die spoor om sy skoolloopbaan te begin. Vreemde wêreld met klomp kinders om hom. Sommige het met perdekarretjies skool toe gekom, die […]
oor die gebrokenheid van mossels
… kan ek nie vir jou skryf nie, ook nie oor die liefde nie. Hoe verhaal ek die hunkering in elke sel van hierdie lyf, in watter taal word verlange vasgevang. (Die woorde, die frases, die sinne bly my faal.) Ek kan dit voel, dis iets waarvan ek weet, maar ek sal nooit daaraan kan […]
Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]
Oordink se nut (Of die gebrek daaraan)
Dit eggo in die gange Hang aan skaduwees Klou vir lewe en dood. Gesanik en gesange bleik konstant te wees Waarheid van die lot se nood. Stil stil geprewel Klip hard geskree geval op dowe ore. Vermy, vermom, ‘n euwel In skaapvel geklee So gemaak of gebore? Steen vir steen gebou Dit toring bo verstand […]