
HERE U IS
Here U is
Here U is my enigste ware vriend
ek smag om U vir ewig te dien
mag ek U liefde waardig verdien
Here U is my enigste ware vriend
U het my eerste raakgesien
by U kan ek nagte om bid
Here U is my enigste ware vriend
ek smag om U vir ewig te dien
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2017 – Oop projek