Sing my
Sing my – Brons Die kluitklap op die kissie, so wit soos my gesig, weergalm in my baarmoeder waar ek reeds die nuwe lewe voel. “O Here, gee my krag? Ek moet U nuwe skepsel net so lief hê, soos wat ek vir Christelle was?” Ek voel die son se strale oor […]
DESOLAAT (goud)
Sal jy altyd kyk hoe die son oor my skyn sal daar altyd ‘n plek in jou arms wees waarheen ek kan vlug sal jy ook my lig wees terwyl ek verse versin of myself verdiep in afwesige woorde sal jy my kom soek wanneer ek in die donker verdwaal en sal jy my altyd […]
Verjaardagkoekplan
Oom Piet de Lange van Lekkerkrypan koop ‘n abjater vir sy jonge vrou San hy gee dit vir haar net voor hy verjaar en hoop maar sy snap sy verjaardagkoekplan Andries Fourie (Seirdna)
Grace
ek wil soos jy wees Grace in hierdie liefdelose wêreld droog soos ‘n woestyn was jou omgee soos ‘n oase ja soos ‘n reënboog-blommetuin as ons net soos jy was Grace sou niemand ooit gestry het nie sou die son vir almal skyn en het elkeen sy plek gehad in ‘n eenvoud-samesyn ek wil my […]
verbatim – Brons
Verbatim – Brons wanneer my woorde jou nie waardig is nie en jy dit weersinwekkend in die wind werp ween ek nie… wanneer jy my sinne in die stof neersmyt en jou psigiese nyd seëvier sanik ek nie… nee! ek gun my woorde die wind wat hul warrel tot waar hulle waardeer word en […]
die gladde stiltes in glas – Brons
d𝙞𝙚 𝙜𝙡𝙖𝙙𝙙𝙚 𝙨𝙩𝙞𝙡𝙩𝙚𝙨 𝙞𝙣 𝙜𝙡𝙖𝙨 waar blinkblou ster-oë in spieëls talm hoor’k my siel se skril frekwensie krete wat weerloos in die kosmos weergalm stilstom blik verstrik troosteloos in tyd met uitgestrekte hande soekend’ siel tastend in refleksie versplinter verlange in retrospeksie gevangene van gister wat na môre tru-kyk glinster geloof vasgevang in die […]
Wat ʼn ramp!
(Woordtelling 675) Vanoggend moes ek oor RSG se vroegoggend program, Monitor, hoor dat ek en Hubby nou presies 37 jaar getroud is. Ja, reg gehoor, oor die radio nogal. Nie asof enigeen ʼn boodskap of gelukwensing ingestuur het nie. Dit was egter die herlewing van Suid-Afrika se grootste lugramp wat ook die herinnering aan […]
Kunsmatige intelligensie en gesondheidsorg
(Woordtelling 1298) Navorsers by die Tsinghua Universiteit in China was die afgelope jaar of twee besig om ʼn hospitaal genaamd Agent Hospital, te bou en hulle hoop om dit voor die einde van 2024 in werking te stel. Liu Yang is die leier van hierdie projek. Die verskil van hierdie nuwe hospitaal is dat […]
ʼn Handvol honger wolwe
(Woordtelling 784) Dit is nou al ʼn geruime tyd wat ek probeer om hierdie twee wolwe in my binnekant se bekke toe te druk, maar hulle bly dreig om uit te kom. ALMAL van hulle, maar watter een sal ek voer? Sal dit die Acrylic Pouring wees? Ek het juis lankal weer lus om […]
Ekwilibris in die mis (brons)
ʼn getoiingde kabel tot breekpunt gespan tussen hemelhoë torings hul spitse verlore in die mis en ek, lompaard, skuifel daaroor onvas en onseker altyd een struikel weg van die dieptes daaronder ek weet jy voel dit ook vrolik, skaars veertig het sy afgetuimel weens ʼn bloedklont deur die hart en hy, met ʼn voorbode in […]