Jongste aktiwiteit:

Kersfees Melodie

Kersfees Melodie

Oerklanke sweef melodieus deur die heelal
gegeur met die skitterlag van die aandster.
Jesus is gebore – die Koningskind
beplan deur God ons Abba Vader.

Engele sing met soete klanke die
liefde van onse Jesus klein.
Vreugdestrane vul ons mensegees.
‘n Seun is vir ons gebore onse Redder,
Here Jesus.
Vrede op aarde … vrede op aarde.

© L Barnard (23/12/2016 Bela-Bela)




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak