
Klassieke Behoud
die musiek van Mozart
Beetles en oom Piet
se trek klavier
is klassieke klanke
vasgevang in die
digitale ruimte
die dade van staatsmannne
veroordeelde booswigte of
die van ń gesiglose man
is almal unieke verhale
vasgevang in die
digitale ruimte
ondanks expotensiele groei in
versnipperings, verwerkings
veroordelings of verskonings
elektroniese data vervaldatums
is nou al behoud in die
digitale ruimte
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.