Kleure na die reën
Tussen ure se reënboog kleure
en jare se herinneringe …
skyn ‘n rooi son
en die lug kleur blou in die hemel
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Tussen ure se reënboog kleure
en jare se herinneringe …
skyn ‘n rooi son
en die lug kleur blou in die hemel
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2018 - Liefdes projek