Jongste aktiwiteit:

Krieket

lootjie
skiet eerste wortels
in aard fondament
om vog te benut

takke
span latjies
groei in kringe wyer
in hul kolfbeurt hier

spelers
benut die groenblad
slaan vele lootjies
oor die veld

teenstand kom
in blitssnel storm
dan stort alles inmekaar
ons word wortel en tak uitgeroei




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed