deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Droom, Kuns Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 18 Maart 2020 22 views 0 Komentare 0likes Kuns Drome in slapens uur lê kunstenaars… wag vir die ope waarheid wat nie in bestaan. leër die ander kant droom en dink beweeg nawaar werklik lewe is. kom dan terug en vertel die waarheid wat niemand glo. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next