lettergreep
Ter inleiding gryp
ek na spasies
om semanties
halwe woorde
te ontleed
vir beter begrip,
sodat ek subteks
in konteks kan hou
wat die los bande
tussen letters
sinvol sluit,
selfstandig
as slot
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
weereens PUIK!