lewe (Silwer)
die moederboom se afsterwe
tot in haar diepste jaarringe
laat die natuur wesenloos-verslae…
maar haar gevalle blare
word deur die goeie aarde
as lewe-gewende offer aanvaar
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2021 – As die blare val projek