Jongste aktiwiteit:

Liefde en trou

Liefde en trou is pasmaats
‘n basis van ‘n huwelik
want liefde sonder trou,
trou sonder liefde
maak ‘n huwelik grou
sonder enige diepte.

Maar liefde en trou
tussen man en vrou
en trouheid aan mekaar
kan net suksesvol wees
as die huwelik
op ‘n sterk fondasie staan.

‘n Fondasie van liefde en trou –
‘n lewe van genade
‘n lewe onder leiding van die Heilige Gees
want dis Hy wat liefde is.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed