deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Dertig sikkels silwer (Silwer) nou 13 November 2024 545 gesien 0 Komentare 0hou van maar net ‘n mat op hierdie vloer lê mat so sag elke stewel vind sy pad en lag deur sy vesels waai sagte wind in huis waar liefde hom verkind wat sagte geheime dra van mag © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende