Marie Curie
as die jongste kind
was hulle baie arm
haar brein was ryk
propvol ongedekte kennisse
self al het hulle alles verloor
het niks haar gestuit nie
haar slimkop is ‘n Einstein se tweelingbrein
b a a n b r e k e r in radioaktiwiteit
eerste vrou in geskiedenis
enigste persoon in die wêreld
twee Nobelpryse agter haar naam
in chemie en fisika
dit was ‘n stroopsoet sukses
maar het haar lewe gekos
©Roeline van Schalkwyk
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.