Jongste aktiwiteit:

Valse beelde

eks en jy
lewe in sirkels
sien verdraaide refleksie
van ons swakker self

ek en jy
lewe in refleksie
sien skurwe siele
van ons valse beelde

©Roeline van Schalkwyk




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed