Jongste aktiwiteit:

Meesterstuk

Dit was soos kuns
Wat gewag het om te gebeur

Dit was perfek:
Die musiek
Die sterre
Die alleen wees

Jy

Gegryp wat ons kan
Voor die tyd als weer kom wegvat
Gedoen wat ons kan
Met die bietjie van onsself wat daar was

Dit was soos kuns
Wat gewag het om te gebeur
Toe druppels van jou my woorde begin toeverf
En ons in gebroke rym verander




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed