
Middernag
Middernag
in hierdie uur waar
einde raak aan weer begin
sien ek kersies brand
die rye vlamme voor my
veel minder as die agter
© Barbara Smit –23/01/2019
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek