
mistig
.
wanneer miswolke oor jou sak
en mismoedigheid dreig om jou te keer
wees blymoedig en leer van vooraf weer
dat elke wolkie het sy silwer rand
en elke dag sy anderkant
.
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2020 – Samesyn-projek