‘n Flentertjie wit strand
Soms vaar my emosies
die oop see in
dat dit moeilik Is
om te onderskei
waar ek eindig
en jy begin
hoe sê ek hoeveel
ek jou bemin
Die oggendlig breek die nag se asem
draal deur my vensters-vol-lig nuut
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2018 - Weerbegin en voornemens projek