deur Carla Visser vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Genade, Hoop Share: Related: grond Die duif en die doop 1 Februarie 2018 248 views 0 Komentare 0likes ‘n Nuwe dag Stilletjies ontwaak met die môrebries en nagtegaal gesange- edelaardig die dagbreek heiligheid met goud omsluit wanneer lig sy arms uit steek. © Carla Visser 13.01.2018 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next