
N WARE VROU
‘N WARE VROU
Om ‘n ware vrou te wees
raak sy jou aan met hart en vlees
met GOD se sag ge aarde gees
moederliefde om te gee
het GOD haar mooi geweef
wat diep in ons harte leef
soos ‘n fyn stukkie kant
in GOD se bekwame hand
bring sy vertroosting vir die siek
vroulike sjarme en sjiek
vrou wees so manjefiek
spesiaal en tog uniek
sy dra haar trotse waardes
al is haar lewe in flardes
waardig en altyd getrou
‘n kosbare ware vrou
©Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.