Jongste aktiwiteit:

naywer

uit digte mis oor die see
verskyn daar drogbeelde
gesig van donker gedrogte
met spierwit voorkastele
my elke gedagte wil weet
my siel sweef oor die golwe
om te gaan soek na die wete
wat is daar in duister versteek
so soek nuuskierige mense
na elke anomalie in sig
grawe en spioeneer
in ander lewens
sonder gewete
oop te vlek
onsigbare

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed