Jongste aktiwiteit:

Neus

Ek asem jou
tot jou boeket
agter op my
my tong
loop rus
en jou
reuk
my
ruik
verruk,
soos nat gras die more.




1 Kommentaar

  • Anze

    Dis pragtig maar lees asb mooi wat die projek opdragte vereis asb, die projekte het elke maand n ander tema/opdrag Ek merk met baie van die inskrywings neig die kommentaar altyd na die estetiese aanbiedings, wat natuurlik spelling, die gebruik van leestekens, ritme en metrum insluit, en verder, die verkeerde gebruik van hoofletters en die basiese reëls wat met poësie gepaard gaan. Uit van Wijk se boek (sien verwysing hiernaas) leer ek: "om te dig is 'n literêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe of vermoëns van 'n taal gebruik maak..." [ N. van Wijk (1936 [1912]), Franck's Etymologisch woordenboek der Nederlandsche taal, Etymologiebank.nl, http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/gedic ] Hierdie maand is die opdrag om aan hierdie onderskeie aspekte van poësie en prosa aandag te gee. VIR DIE DIGTERS: Skryf 'n gedig (nie langer as 15 lyne nie) en implimenteer die estetiese beginsels van leestekens, tipografie en basiese goeie reëls. Die onderwerp van jou gedig is nie voorgeskryf nie, maar jy gaan BAIE streng gemerk word op die bostaande. VIR DIE SKRYWERS: Skryf 'n storie of artikel oor enige onderwerp maar pas die reëls soos hierbo vervat streng toe. ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING Skryf in Afrikaans - 'is mos lekker' Projekbestuurder

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed