Jongste aktiwiteit:

Niks

jy wou stories vertel.
van jou onsekerheid.
liefdelose belangsteling.
maar nou…
wil jy nie met my deel.
net dag na dag se tree.
wat jy uitdrukenloos loop.

van hopelose ervare.
behoort jy al te gedra het.
is dit…
daar iewers.
weggesteek.
binne in jou.?

wie sal dan ooit weet.
is daar begrip agter daai masker.
want..
jy wys niks.
daar is niks.
jy bly net uitdrukenloos.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed