Jongste aktiwiteit:

nuwe lewe

nuwe lewe

‘n druppeltjie in die see
‘n kolletjie op ‘n tarentaal
almal mortal-mense
verdwaal tussen hier en daar
tussen harte
en wense

’n klein daad
die val van ‘n korrel saad
in stil-ontrou
‘n winter van berou

tot die saad opklink uit die aarde
nie as onkruid
‘n pragtige
nuwe blom

Tia©️
25/1/19




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed