Jongste aktiwiteit:

Vanaf…

Vanaf…

Vanaf ek kan onthou.
Vanaf ek my-self bou.

Vanaf ek kon besluit.
Vanaf ek kon fluit.

Vanaf ek kon warhede hoor.
Vanaf ek uitgeval van die koor.

Vanaf ek bereid was om te lewe.
Vanaf ek bereid was om te vergewe.

Vanaf daai tyd het ek besef.
Vanaf daai tyd het dit my getref.

Vanaf daai jong sorgelose jare.
Vanaf daai tyd is woorde my gebare.

Vanaf ek daai pad loop wat myne is.
Vanaf daai tyd wou die val my vure blis.

Vanaf my bestaan
moes
ek
met
elke
val
leer om optestaan.

© Regardt Belo




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed