
on-plesier
wanneer
die
swart
hond
kom
word die golwe
sommer onstuimig
waai die wind ongeskik
word my duin onplesierig
kry ek hoofpyn van dink
swartgalligheid vorm
grense van my siel
donker mure
gevorm
gaan
sit
siel
voor
jy val
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi beskryf