Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ongemak

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 24 Julie 2021 Aantal woorde: 75 87 Kere gelees 2

die tafel is gedek
sitplekke noukeurig toegeken
pro rata versprei gesels en stug
rang en onbeskof doelbewus geskei
formeel is vanaand gereël
iemand gaan dit
geniet

oë dwaal oor
silwer eetgerei langs porselein
ore hoor
neutraal niksseggende gesprekke
tande flits
wit tandepasta advertensies
my kop soek
ń ander interessant

sleutelhouer sit asosiaal eenkant
die introvert vlieëvanger gee
herkenning met ń nik van kop
ruite sny weg die hol lawaai
na stil buite gedagtes
eie resprek




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 128 gaste aanlyn

Bydraes – Argief