Oor en oor en oor en …
Gisteraand het ek van jou gedroom.
Hoekom?
Ek probeer dan so hard!
Ek veg
en skop
en skree
en bid
en smeek my hart om van jou te vergeet.
Ek lief jou sò!
Jy wou nie by my wees nie.
… maar gisteraand het ek weer van jou gedroom
en nou …
Nou?
Nou sit ek weer met ‘n van vooraf gebreekte hart.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Loretta Szikra
Dis so onregverdig. Hoekom is daar nie pille vir harseer nie?